Header image
  
 
 
 

 
 
Welkom by Landcruiser.co.za

Hallo, ek is Peet van Rensburg en is alreeds 16 Jaar in die Motorbedryf.

Ek het groot respek vir die besonderse voertuie, wat ek as die "Beter Afrika 4x4"beskou.
Dit is interessant om mense van regoor die land te ontmoet wat ook soos ek, 'n liefde vir die Cruisers het.


Is u Cruiserbakkie te koop? Kontak my asb DADELIK!

Ek sal u Cruiserbakkie koop of verkoop! Ek het n groot aanvraag na Kwaliteit Landcruiser bakkies en benodig u Cruiser op my vloer!

Omdat kwaliteit vir my uiters belangrik is, is ek kieskeurig by die aankoop van Landcruisers en koop daarom slegs:

Suid Afrikaans geregistreerde voertuie(geen voertuie wat van Botswana
of ander buurlande afkomstig is nie
)
Roesvrye voertuie
Geen voertuie met ernstige ongeluk skade nie
Geen vernielde bakkies nie

Elke voertuig word deeglik ondersoek, getoets en waar nodig herstel, om te verseker dat dit in ‘n puik toestand is alvorens dit bemark word.
Wees dus verseker dat u by my n goeie kwaliteit Cruiser sal koop.
Of u n Cruiser wil koop of verkoop, ek is u beste opsie!

Weet ek dat u in die mark is vir n Cruiser? Laat weet my dadelik!

(012) 548-7530 of 082 654 9344

 
 
Ons Voertuie
 
 
    Landcruiser.co.za 2007